Tariewe

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Woonstelle:

Verskeidenheid woonstelle is beskikbaar wat verskillende behoeftes aanspreek. 

Besigtiging en pryse op aanvraag.

 

Toelatingsvereistes - potensiële inwoners moet 75% onafhanklik kan funksioneer en vooraf mediese keuring is noodsaaklik.

 

Maandelikse heffings sluit in:

·        Ontbyt en middagetes;

·        Daaglikse verwydering van vullis;

·        Skoonmaak van woonstel – 2 maal per week;

·        Instandhouding van geyser, stort, toilet en waterpype (skade deur eie toedoen uitgesluit);

·        Verbruik van water en gesamentlike elektrisiteit;

·        Sekuriteit van noodroepstelsel vanuit woonstel;

·        Bediening van ete in woonstel wanneer die inwoner dit in geval van siekte benodig; en

·        Gratis vervoer 2 maal per week na die nabygeleë inkopiesentrums asook na die Gereformeerde Kerk Derdepoort).

 

Heffings sluit nie die volgende in nie:

·        Wasgoed – wasgoeddienste beskikbaar teen addisionele koste;

·        Aandetes – beskikbaar teen addisionele koste;

·        Haar– en voetsorg;

·        Mediese voorraad;

·        Private elektrisiteits verbruik in die woonstel (word apart volgens ‘n meterlesing gehef); en

·        Vervoer na mediese afsprake. 

 

Woonstelsorg in geval van tydelike ongesteld is teen ‘n addisionele fooi beskikbaar.

 

Versorgingseenheid:

·        Enkel- dubbel- en 4 bed geriewe

·        24 uur diens

·        Mediese toesig en sorg

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
Share by: