Nuus & Daaglikse Aktiwiteite

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun

29

30

9am Bussie: Waverley/Gezina

1

2

9am Bussie: Q/wood

3

4

5

6

7

9am Bussie: Waverley/Gezina

8

9

9am Bussie: Q/wood

10

11

12

13

14

9am Bussie: Waverley/Gezina

15

16

9am Bussie: Q/wood

17

18

19

20

21

9am Bussie: Waverley/Gezina

22

23

9am Bussie: Q/wood

24

25

26

27

28

9am Bussie: Waverley/Gezina

29

30

9am Bussie: Q/wood

31

1

2

Desember Verjaarsdae


1 Des - Nic Prinsloo

3 Des - Phily vd Horst

5 Des - Tryntje Visser

9 Des - Marie Bornman

15 Des - Marie Venter

18 Des - Anne-Marie Swart

24 Des - Francis du Plessis


Kersfeesbome


Tradisies kom en gaan,

maar een tradisie sal nooit vergaan.

Die kersboom versierings word uitgepak,

om gereed te maak vir die groot Kersfeed Dag.


Inwonners help CSG personeel om kersbome te versier.

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Verjaardag Vieringe met 'n Dansevertoning

November Verjaarsdae


12-Nov Joey Botha (KAO)

14-Nov Marie Jooste (KAO)

15-Nov Minnie Claassen (K203)

29-Nov Wynand Bezuidenhout (K414)

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Erfenisdag Vieringe

September Verjaarsdae



13-Sep  Joyce Grobler

15-Sep  Joey Louw

15-Sep  Anna Aderdorff

20-Sep  Cobie Snippe

21-Sep  Pieter Robbertse

22-Sep  Marina van Niekerk

Augustus Verjaarsdae


05-Aug Johan Coetzee

10-Aug Liesbeth Terblanché

16-Aug Reinier van den Berg

20-Aug Dennis de Kock

30-Aug Tobie Swart

Julie Verjaarsdae


03-Jul Hettie van Wyk (woonstel 315)

05-Jul Corrie Erasmus (woonstel 306)

08-Jul Nardus Droomer (F1-4)

15-Jul Wim vd Horst (F1-5)

15-Jul Tienie Wilcocks (KAO)

21-Jul Jaap v Reenen (woonstel 309)

23-Jul Sarie Marais (woonstel 610)

30-Jul Lammie Bouwman (woonstel 308)

Junie verjaardae

8 Junie Neels Swart

14 Junie Willie Botha

17 Junie Annetta Botha

17 Junie Annette Nel

17 Junie Renette Linström

19 Junie Petro Kruger

22 Junie Maud Gouws

23 Junie Joe van Riet

25 Junie Gertjie du Plessis

28 Junie Kobie Robbertse

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

TE HUUR:

Eenman-woonstel by Ebenhaeser

Onmiddellik beskikbaar!!

‘n Snoesige HUUReenheid op ons 4e vloer:

 Sit- slaap gedeelte

 Badkamer met dubbelstort

 Klein kombuis met spasie vir ‘n yskas.

Oostelike aansig met pragtige uitsig oor die Hartbeesspruit

Vir prys, navrae of besigtiging, kontak:

Linda 012 333 6040

Mei Verjaarsdae

3 Mei Antoinette Fourie (Woonstel 605) - 92 jr

4 Mei Elsie Coetzee (Woonstel 305)

6 Mei Tienie Meerman (v/e) - 93jr

6 Mei Daleen Topper (Woonstel 402)

6 Mei Peet Lötter (Woonstel 209)

20 Mei Maggie Venter (Woonstel 208) - 90 jr

Dagboek die Datum!

Die doel van die Wellness dag is om net weer Procare se dienste vir HBC aan die inwoners bekend te stel asook ‘n praktiese verduideliking te doen wat om te doen as jou buurman / buurvrou verstik.

April Verjaardae

4 April       Callie Jansen v Rensburg, woonstel 414

8 April       Joyce Erasmus, woonstel 306

8 April       Alida Kruger, woonstel 312

14 April     Rina Swart, woonstel 304

16 April     Francois van Wyk, woonstel F1-5

17 April     Lucy Wyngaard, woonstel 608

19 April     Jan Schutte, woonstel 104

23 April     Alice Marais, woonstel 413

Die Nuusbrief se nuwe naam

Die kompetisie vir 'n nuwe naam het interessante voorstelle opgelewer. Die Inwonerskomitee het gevolglik besluit om nie net 'n wennaam aan te wys nie, maar ook 'n tweede en derde prys toe te ken vir voorstelle wat verdienstelik was maar nie die paal gehaal het nie.

Die resultaat was die volgende:

         Wennaam:          Eben Gazet

         Tweede prys:      Ebenhaeser Werf

         Derde Prys:         Brokkies


Eben Gazet Maart 2023

Brandveiligheid vir Seniors

Saamgestel deur Procare

Happy Easter from Ebenhaeser!

Happy Easter from all of us at Procare!

Maart Verjaardae


By voorbaat geluk aan die volgende huisgenote en ondersteuners:

1 Maart Linda Barnard Kantoor

2 Maart Susan Dippenaar KAO

9 Maart Ds Jacques Myburgh NG prediker

10 Maart Roberto Bastoni Wiele

12 Maart Koos Jooste KAO

16 Maart Babsie Schlebusch Woonstel 409

20 Maart Stephanie Paul KAO

21 Maart Lappies Labuschagne KAO

22 Maart Anna Schutte Woonstel 104

24 Maart Agnes Nkuna Prestige

A doctor in the house

Nou het Ebenhaeser ook een. Dr Nadine Blignaut van Dr L Beyers se spreekkamer is nou elke Vrydag 09:00 tot 12:00 by die kliniek op die vyfde vloer beskikbaar.

Verder kan dr Arnold van Niekerk inwoners op afspraak by die kliniek sien. Hy is enige tyd beskikbaar, behalwe Vrydagoggende wanneer dr Nadine hier is, ook saans. Afsprake word deur die Procare Versorgingseenheid op die vyfde vloer gemaak, en nie direk by die dokter nie.

Botaniese tuine stap



Verlede maand het die reën die staplustiges se poging gekelder. Nie hierdie maand nie. Op 28 Februarie was dit weer tyd vir lekker stap (elkeen so ver en so vinnig as wat hy/sy wil) opgevolg met 'n lekker verversingkie om te nuttig terwyl die gaskunstenaar ons vermaak.

Valentynsdag gaan ons nie verby


Die kombuis, onder Lynette se bekwame leidring het gesorg dat

ons op 14 Februarie by middagete lekker bederf is, met mooi

gedekte tafels en ietsie spesiaal om te eet. Danksy beurtkrag

moes die middag se bederf vir 'n dag of twee oorstaan. Dit het die vorm aangeneem van pofkoring, slushpuppies en spesiale gemmerbier tydens die vertonong van 'n lekker romantiese fliek.

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Februarie Verjaardae


6 Feb Corrie Oosthuizen Woonstel 404

7 Feb Ria J v Rensburg Woonstel 405

19 Feb Madrie Venter Woonstel 214

22 Feb Stefina Snyman Woonstel 408

22 Feb James Goodey Woonstel 410

29 Februarie Carli Lötter (Sy verjaar net elke

vierde jaar, anders sou sy nou 91 geword het.)

Die Kapel is hier!

Die lokaal op die vyfde vloer wat na die sluiting van die versorgingseenheid vakant geraak het, word nou sinvol aangewend as 'n ouditorium, wat byeenkomste soos kerkdienste en bybelstudie meer rustig sal laat verloop as wat vantevore op die grondvloer in die sitkamer moontlik was.

Sukses met Witolifantverkope


Die Inwonerskomitee bedank Ria en Sarie vir die groot taak wat hulle verrig het om handel te dryf in oortollige goedere ten bate van die Inwonerskomitee se befondsing.

Ons hartlike dank aan al die skenkers en die kopers wat die onderneming ondersteun het. Die mooi bedrag van R2339 is ingesamel.

Eish

"The Tswaing Crater is a bowl shaped geological feature, caused by the impact of a 50m chondrite (stony meteorite) 220 000 years ago, which exploded and vaporized on impact. The crater can host four simultaneous football matches and half a million spectators." Inskripsie by die uitkykpunt by Tswaing.

Die Tswaing krater is 'n stukkie natuurskoon wat die moeite werd is om te besoek.

Ongelukkig is die terrein onherbergsaam, sonder toeristegeriewe. 'n Uitstappie daarheen is oorweeg, maar sal nie vir meeste van Ebenhaeser se bejaardes haalbaar wees nie. Die idee is voorlopig laat vaar, maar ander uitstappies is aan die kom.

Melrose Huis is eerste op die lys.

Koeldrank en ander lekker koelgoed

CSG Foods het vir ons 'n yskas vir koeldrank en ander koelighede geïnstalleer. Hopelik sal dié ons van welkome lawing kan voorsien op

warm somerdae. As jy te warm voel, vat 'n geldjie en gaan loer in by die kombuis.

'n Groen toekoms: Plante op ons mure


Sou dit nie fraai gelyk het as Ebenhaeser se barre betonmure soos die een hier regs in groen lushowe omskep kon word nie. 'n Konsultant het kom kyk en ons verwag binnekort 'n voorstel van hom. Dan sal ons die finansiële lewensvatbaarheid van so 'n omskepping oorweeg en moontlik 'n projek loods.

KAN MEER SOSIALE KONTAK ONS GESONDHEID EN LEWENSDUUR POSITIEF BEÏNVLOED?


Mens voel soms dat Ebenhaeser se inwoners se betrokkenheid by die Ebenhaesergemeenskap gebrekkig is. Hier is 'n aanhaling wat beklemtoon hoe belangrik so iets is:

Dis 'n vertaling van 'n uittreksel uit "The Village Effect" deur Susan Pinker, uitgegee deur Spiegel & Grau.

"Die eerste vraag wat ek geopper het was of ons ons gesondheid kan verbeter deur ons sosiale verkeer te verbeter. Die getuienis uit die velde van sosiale neurologie en epidemiologie wat ek gevind het, bevestig dat die antwoord JA is. Daaglikse aangesig tot aangesig kontak met 'n nou-verbonde kring van vriende en familie help jou om langer te leef - deur jou immuunstelsel te versterk, jou hormoonbalans te reguleer, en die uitdrukking van die gene wat jou gedrag en weerstand bepaal te herrangskik. Maar nie sommer enige sosiale kontak sal werk nie. Die gehalte, tipe en gereëldheid van kontak maak baie saak. 'n Verskeidenheid aangesig tot aangesig verhoudings beskerm jou teen opdoen van virusse soos verkoue, byvoorbeeld. Deur eenvoudig getroud te wees, of 'n klein versameling getroue vriende te hê, doen dit nie. Dieselfde geld vir jou kans om hartaanvalle, beroertes, HIV/AIDS, of kanker te oorleef. Mense met die mees geïntegreerde sosiale lewens - synde diegene wat oorvleuelende verhoudings met vriende, familie, sport- en ander ontspannings- of godsdiensgroepe het - het die beste prognose. Ek wil nie impliseer dat die regte sosiale mengsel sal beteken dat jy nooit met 'n ernstige siekte gediagnoseer sal word nie; John McColgan kon nie polysistiese niersiekte vryspring nie, al was sy sosiale kring groot (maar iemand uit sy vriendekring kon vir hom 'n nier skenk). Maar as jy 'n buffer van 'n fyn verweefde vriende, bure, 'n lewensmaat wat omgee, en kollegas het, is dit heelwat minder waarskynlik dat jy van een van hierdie oorsake sal sterf.

...

Om die dorpie-effek te bou, benodig jy 'n gemeenskap van regte vriende wat jy in die regte wêreld ontmoet. Dié gemeenskap kan met jou aanlyn gemeenskap oorvleuel, maar is byna verseker kleiner en meer intiem. 'n Aangesig tot aangesig netwerk is nie alleen meer intiem nie, maar ook meer dinamies. Soos vriende wegraak of jou behoeftes verander, moet jy die aangesig tot aangesig kontakte herstel of vervang, ter wille van jou welsyn, gesondheid en langlewendheid. Soos gate in 'n heining ontstaan as sekere plante nie weer teruggroei na die winter nie, en jy die gapings met nuwes plante moet vul, moet jy verdwene vriende vervang. Net soos tuinmaak, kom die kweek van 'n persoonlike "dorpie" vir sommiges meer natuurlik as vir andere, maar dit moet gedoen word".

Terugvoer van Vergadering van Raad van Trustees Gehou op 2023-01-23



Finansies

Sedert Procare se oorname van die versorgingseenheid neem die opgehoopte verlies maandeliks beduidend af.

Die voorlopige jaareindstate word binnekort verwag, waarna die Raad 'n spesiale vergadering sal hou om die 2023/4 begroting op te stel. Sodra dit gedoen is, sal die begroting aan inwoners voorgelê word.


Instandhouding

Die Raad neem kennis dat die interkomstelsel en die kragopwekker beide oud is en binnekort vervang sal moet word.

Die bestuur was in kontak met verskeie sonkragkontrakteurs wat binnekort voorleggings sal lewer. Die verwagting is dat ons die instaleringskoste sal kan afbetaal uit besparings op ons Eskomrekening.


Administrasie

Die organisasievorm van Ebenhaeser, met sy koppeling aan 'n raad van trustees en Jacolise Beleggings is verouderd. Ons ouditeur, rekenmeester en prokureur werk aan 'n voorstel om die saak reg te stel.


Bemarking

Meer aktiewe bemarking gaan onderneem word om die groot aantal leë woonstelle te probeer verminder. Ons webtuiste is gewysig en 'n Facebook blad is geskep om bemarking beter te kan ondersteun. Die Nellie van Staden agentskap gaan die bemarking hanteer.


Ontwikkeling oorkant Hartbeesspruit

Die Trustees is tevrede met die konsepbrief aan die stadsraad waarin gevra word vir toegang tot die munisipale grond oorkant die spruit, sodat Ebenhaeser daar 'n park kan aanlê. Tot so ver die terugvoer.

  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button
  • Slide title

    Nuwe Jaar Party 2023

    Button

Ons hou Waatlemoenfees

9 Desember 2022 was 'n dag vir soet herinneringe. Die soetigheid het gekom van die waatlemoene wat tydens ons fees in die slag gebly het. Die slagters het ingesluit Francois, Nardus en Neels. Dankie kêrels dat julle so handig mes ingelê het. Ons het die waatlemoen, asook die persketjie wat daarmee saamgegaan het, baie geniet.

Die leier spreek die volk toe

Pieter het weer in Desember een van sy gereëlde gespreksgeleenthede gereël, waartydens hy ons ingelig het waarmee die bestuur alles besig is, en inwoners ook geleentheid gegee het om te opper wat hulle ook al op die hart het.

Te oordeel aan wat Pieter meegedeel het, lyk dit of Ebenhaeser in 2023 van krag tot krag sal gaan. Daar word 'n spesiale bemarkingspoging geloods, gerugsteun deur 'n Facebook bladsy en 'n verbeterde webwerf, aangevul met die hulp van 'n ervare

verkoopsagent.

En verskaf agterna kwartels en manna.

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Kersviering

Aangesien baie inwoners op Kersdag by familie of vriende kuier, het CSG Foods reeds op 1 Desember vir ons 'n heerlike kersviering aangebied. Ons het gesmul aan 'n smaaklike ete, geluister na aangename luistergenot verskaf deur Pieter Koen, ons gaskunstenaar. Daar was ook 'n geskenkie vir elkeen, bo en behalwe ook die lekker dingetjie vir elkeen wat in Oktober, November of Desember verjaar het.

Kombersieprojek



Iemand sê dankie:

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Ebenhaeser neem deel aan marknavorsing

Op 30 November het Alex Karsten van Markdata met 'n aantal inwoners onderhoude kom voer rondom Afrikaanssprekendes se gebruik van media wat in Afrikaans beskikbaar is.



Hartlik dank aan die volgende persone wat bereid was om met Alex te gesels:

Lammie Bouwman, Sarie Coetzee, Jeanne Marais, Sarie Marais,

Jan en Anna Schutte, Francois van Wyk, Arno Webb.

Voetsorg Bederfie

Op 28 November het die Foot Care Family 'n ope dag aangebied waar hulle vir ons inwoners gratis voetsorgsessies aangebied het. 'n Groot dankie aan Arinda en haar span, dit was inderdaad 'n groot bederf!

Kombersieprojek

Die blokkies wat inwoners gebrei en hekel het is aanmekaar gewerk om 'n aantal pragtige komberse te vorm. Dié handewerk is op 22 November uitgestal en is later deur Helpende Hand onder behoeftiges versprei.

Share by: