Inligting vir Potensiële Inwoners

Aktiwiteite

Hierdie is ‘n Tuiste vir 60 Plussers en dit beteken HUIS vir elke inwoner. 

‘n Inwonerskomitee, wat deur die inwoners self gekies word, sorg vir ‘n verskeidenheid aktiwiteite om aan elkeen se voorkeur en behoefte te voldoen, plus nog meer.


Gesellighede

Ebenhaeser beskik oor goed toegeruste braaigeriewe wat deur inwoners benut kan word. Hul mag ook hul gaste ontvang en onthaal.

Vrydae middae word daar musiek gespeel en kan inwoners gesellig saamkuier.

Verjaardae

Een maal per kwartaal het ons 'n gesamentlike verjaardagviering vir inwoners, waartydens verversings bedien word en 'n gaskunstenaar musiek verskaf.

Sang

Die inwoners het ook 'n koor gevorm en lekker saamsing geleenthede word gereeld aaangebied.

Biblioteek

'n Goed toegeruste biblioteek sorg vir ure se leesgenot.

Debatte

Debatte word van tyd tot tyd gereël.

Flieks

Word ook gereeld in die sitkamer vertoon.

Bingo en ander Speletjies

Vind weekliks plaas.

Skaak

'n Skaakstel is in die sitkamer beskikbaar vir almal se gebruik.

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Fasiliteite

  • Slide title

    'n Tuin om in te Ontspan

    Button
  • Slide title

    Ons nuwe wandelpaadjie, geskik vir diegene met stootkarretjies

    Button
  • Slide title

    Netjies versorgde portale en gange

    Button
  • Slide title

    Braai 'n vleisie saam met jou maats/gaste

    Button
  • Slide title

    'n Gerieflike sitkamer vir 'n gemaklike samesyn

    Button
  • Slide title

    Hier kyk ons fliek, speel veerpyltjies of skaak of wees net saam vrolik

    Button

Woonstelle & Vloerplanne

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Voorbeeld van 'n tweeslaapkamerwoonstel

    Button
  • Slide title

    Voorbeeld van 'n eenmanwoonstel

    Button
  • Slide title

    Voorbeeld van 'n eenslaapkamerwoonstel

    Button
  • Slide title

    Gang Vloerplan

    Button

Medies

Ebenhaeser gebruik die dienste van Procare Frailcare Management vir verswaktes onder ons wat sodanige sorg nodig het.
Medisynebeheer word verskaf vir inwoners wat dit benodig.
Die matrone en verplegingspersoneel is ook beskikbaar vir raad en daad in geval van inwoners se mediese probleme.
Ebenhaeser se bussie kan inwoners vervoer vir mediese afsprake.
Deskundiges besoek Ebenhaeser gereëld en verskaf hulp met dinge soos voetsorg, bloeddruk en gehoorprobleme.

Etes

'n Bekwame firma is gekontrakteer vir verskaffing van alle etes.

Voedselvoorsiening volg minimumstandaarde wat deur die Departement van Sosiale Ontwikkeling bepaal is. 

Ontbyt en middagetes word as standaard aangebied.
Aandete kan ook verskaf word teen ekstra koste.
Weekliks word die Spyskaart geplaas op ons Daaklikse Nuus & Aktiwiteite Bladsy.

Dienste

Toegeruste Haarsalon met dienste.
Washuis met bekwame personeel.
Skoonmaak van woonstelle.

Busvervoer na nabygeleë winkelsentrums twee maal per week.

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Sosiaal

Skriflesing en gebed voor etes.

Weeklikse eredienste en bybelstudies.

Vervoer op Sondae na nabygeleë kerk.

Sekuriteit

'n Hekwag is 24 uur aan diens om alle in- en uitgange te reguleer.

Die terrein word snags gepatrolleer.

Alle woonstelle en motorhuise kan gesluit word.

Slegs die inwoner en die kantoor het sleutels vir sy/haar woonstel en motorhuis.

Assisted Living

Gesondheidsorg

Dienste ten opsigte van woonstel versorging, medikasie beheer, bloeddruk neem, hulp met persoonlike higiëne, ens, word verskaf.
Daar is 'n Suster of Stafverpleegster aan diens gedurende die dag van 7vm tot 7nm saam met 'n span versorgers.
Matrone is op bystand in geval van noodgevalle.
Indien die noodknoppie / alarm geaktiveer word, maak die persone aan diens kontak met die inwoners en reageer soos die situasie sou vereis.

Navrae en Tariewe: henriette@procare.org.za

Finansies

Bewoningsreg word teen 'n redelike prys verkoop. 

Klik hier om die Bewoningsreg Ooreenkoms te besigtig.

Bewoningsreg Ooreenkoms

Vervoer na winkelsentrums stel inwoners in staat om inkopies te doen.

Die maandelikse heffing wat inwoners betaal dek 'n wye verskeidenheid dienste.

'n Wye verskeidenheid bykomende dienste is teen redelike pryse beskikbaar. Kontak ons graag vir hierdie pryslys.

Share by: