• Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Meeste bejaardes is bekommerd oor hulle versorging na aftrede.

    Hier bied ons behuising in die vorm van woonstelle wat wissel in grootte en wat aanpas by die aard van u behoeftes en omstandighede

    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Meeste bejaardes is bekommerd oor hulle versorging na aftrede


Ebenhaeser bied sedert 1988 behuising in die vorm van altesaam 82 woonstelle, wat wissel in grootte en wat aanpas by u behoeftes en omstandighede.

Wat sê van ons huidige Inwoners?

Die mense hier het my gou tuis laat voel toe ek by Ebenhaeser intrek. Was onmiddellik op my gemak tussen my mede-inwoners. My woonstel was skoon en netjies, so ook al die gemeenskaplike geriewe. Die gees van vriendelikheid en wellewendheid was opvallend. Dit het gevoel soos 'n plek waar ons nog lus is vir die lewe en graag nog 'n lang tyd saam hier wil geniet ~ Arno Webb

Ebenhaeser .... die plek het vir jare my aandag getrek met sy pragtige Hollandse kant gordyntjies wat so vrolik wapper in die gange as mens daar verby ry. Ek het altyd gedink ek sal 'n aftreeplekkie begin soek as ek 70 is. Gouer as wat mens dink breek die dag toe ook aan en na sowat 22 besoeke aan verskillende plekke kom Ebenhaeser ook aan die beurt. Wat 'n heerlike ervaring! Die atmosfeer met die intrapslag het met my gepraat. Dit was rustig, mooi en netjies. Die wyse waarop ek ontvang was het my ook dadelik gerus gestel. Ja het ek gedink ... hier sal ek kan bly. Die dag toe die oproep kom dat daar 'n beskikbare woonstel is, was daar geen twyfel by my nie .... ek gaan!

En so word ek toe 'n inwoner. Sommer van die heel eerste dag af het ek besef hier is jy nou deel van 'n lieflike groot familie. Almal heet welkom en is opreg vriendelik. Ja hier kan dit net lekker word. Hier gebeur so baie en dit alles in 'n rustige Christelike omgewing. Ons begin elke oggend opening met skriflesing en gebed in die eetsaal en met middagete open ons ook daagliks met 'n tafelgebed. Verder word daar weekliks Bybelstudie gehou vir die verskillende kerke en een keer per week kom 'n leraar van verskillende kerke 'n diens hou. Verder is daar 'n goed toegeruste biblioteek en daar word gereeld bordspeletjies gespeel. Die Inwonerkomitee sorg ook gereeld vir heerlike sosiale geleenthede.
Met CSG wat vir ons 'n gebalanseerde ontbyt en middagete voorsit en Procare wat so mooi na al die kwale en klagtes omsien, asook voltydse wagte en skoonmakers wat sorg dat alles skoon en netjies is , is dit net een groot vreugde om deel van hierdie familie te kan wees
!Ebenhaeser .... tot hier toe het die Here ons gelei ~ Jeanne Marai

Growing old is inevitable, but growing up is optional.

Old enough to retire;

young enough to enjoy it.

Share by: